Contact 
Closing on: Sep 30, 2021

 Residentia, 'n Christelike diensorganisasie met landswye skemas, wat omsien na die belange en versorging van ouer persone nooi ervare en gemotiveerde kandidate, wat aan die onderstaande vereistes voldoen, om aansoek te doen vir die uitdagende posisie van: 

BEMARKINGSBESTUURDER

RESIDENTIA HOOFKANTOOR (SUNNYSIDE)

BEMARKINGSBESTUURDER

POSVEREISTES:

 Die suksesvolle kandidaat moet oor inter alia die volgende vereistes beskik: 

- Graad 12 (Matriek). 

- ‘n Diploma of toepaslike tersiêre kwalifikasie in Bemarking en Kommunikasiebestuur of Publieke Verhoudinge. 

- Drie (3) tot vyf (5) jaar ervaring in bemarkingsbestuur. 

- Ervaring op stelsels vir webredigering en basiese webprogrammering sal as ‘n sterk aanbeveling dien. 

- Ten volle rekenaarvaardig (MS Excel, MS Word, MS PowerPoint). 

- Uitstekende kommunikasie - en interpersoonlike verhoudingsvaardighede. 

- Goeie organisasie - en tydsbestuurvermoëns. 

- Respek vir die gesondheid vir veelsydigheid en sensitiwiteit vir alle kulture. 

- Geldige rybewys. 

Residentia bied ‘n onderhandelbare vergoedingspakket wat maatskappy voordele insluit. 

Stuur u CV aan Dianri Britz via e-pos na dianri@residentia.co.za.  

VIEW PDF

The closing date is 30 September 2021.

Indien u nie binne veertien (14) dae na sluiting ʼn antwoord ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Residentia behou die reg voor om geen aanstelling in die posisie soos geadverteer te maak nie. 

JOB CATEGORY: BEMARKINGSBESTUURDER
JOB TYPE: FULL TIME
JOB LOCATION: RESIDENTIA HOOFKANTOOR

Apply for this position

Allowed Type(s): .pdf, .doc, .docx
© Copyright 2021 Residentia. All Rights Reserved Design by Twenty4One
phonemap-markerchevron-up-circlechevron-down-circle linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram